Landbouweekliks 2019 groei-insetsels

Bayer is ’n trotse borg van Landbouweekliks wat elke Dinsdagaand om 19:30 op VIA, DStv-kanaal 147 te sien is. Die Landbouweekliks-span bring jou jou weeklikse brokkie landbouvermaak en hou jou op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. Indien jy 2019 se groei-insetsels gemis het, hier is ’n volledige lys.

 

SEASON 5:

Season 5, Ep. 1: Bayer’s research and development facilities in South Africa

Journalist Gerrit Bezuidenhout speaks to Arthur Schröder, product manager at DEKALB Africa, about the importance of Bayer’s research and development facilities in South Africa.

Season 5, Ep. 2: Plant breeding

In this growth insert on Landbouweekliks, Richard Fly, commercial breeder at DEKALB, speaks about what plant breeding entails.

Season 5, Ep. 3: Maize breeding

Richard Fly, commercial breeder at DEKALB, sheds some light on the process of maize breeding.

Season 5, Ep. 4: Diseases in your land

One of the most important factors when it comes to the development of new hybrids, is diseases. Cheusi Mutawila, a plant pathologist for DEKALB, talks about his job in this regard.

Season 5, Ep. 5: Identifying diseases in your land

Cheusi Mutawila, a plant pathologist for DEKALB, explains what farmers can do to identify diseases in their land.

Season 5, Ep. 6: Equipment used for hybrid evaluation

Arthur Schröder, product manager at DEKALB Africa, talks about the equipment used in the process of hybrid evaluation.

Season 5, Ep. 7: Testing and evaluating new cultivars

In this growth insert, Richard Fly, commercial breeder at DEKALB, explains the process of testing and evaluating new cultivars.

Season 5, Ep. 8: Late stage testing

New cultivars are tested at both an early and a late stage. Arthur Schröder, product manager at DEKALB Africa, elaborates on what late stage testing entails.

Season 5, Ep. 9: How long does it takes for a product to be made available commercially after registration?

How long does it takes for a product to be made available commercially after registration? Find out in this growth insert on Landbouweekliks.

Seisoen 5, Ep. 10: Create Konferensie 2019

Pieter Smit, bemarkingsbestuurder van Bayer Crop Science, vertel meer oor die Create Konferensie wat in Secunda en Bothaville aangebied is.

Seisoen 5, Ep. 11: Graan SA se jaarlikse kongres

Landbouweekblad se Hoofredakteur, Chris Burgess, gesels met Jannie de Villiers, Uitvoerende Hoof van Graan SA, by hul jaarlikse kongres.

Seisoen 5, Ep. 12: Die rol van groeilengte in die aanplantingsdatum

Watter rol speel die groeilengte in die besluit oor die aanplantingsdatum? Leonard Oberholzer, Tegnologie, Ontwikkeling en Agronomie by Bayer, vertel jou alles wat jy moet weet.

Seisoen 5, Ep. 13: Groeistadiums in ’n mielie se lewensiklus

Paul Groenewald, landboukundige by Bayer Crop Science, vertel meer oor die belangrike groeistadiums in ’n mielie se lewensiklus. 

 

SEISOEN 6:

Seisoen 6, Ep. 1: Belangrikheid van hitte-eenhede

Fasie de Kock, landboukundige by Bayer Crop Science, brei uit oor die belangrikheid van hitte-eenhede met betrekking tot groei en opbrengs. 

Seisoen 6, Ep. 2: Identifiseer die plae in jou land

“Stronkboorder” en “herfskommandowurm” is twee terme waarmee Suid-Afrikaanse mielieboere baie bekend is. Tony Johnson, landboukundige by Bayer Crop Science, verduidelik waarom dit so belangrik is om die verskil tussen hierdie twee plae duidelik te identifiseer. 

Seisoen 6, Ep. 3: Is spruite goed of sleg?

Is spruite ’n goeie of ’n slegte ding? Paul Groenewald, landboukundige by Bayer Crop Science, verduidelik. 

Seisoen 6, Ep. 4: Invloed van plantdigteheid op mieliebasters. 

Fasie de Kock, landboukundige by Bayer Crop Science, praat oor die invloed van plantdigtheid op verskillende mieliebasters. 

Seisoen 6, Ep. 5: Nampo 2019 – DEKALB-Bayer-integrasie. 

Terugflits na Nampo 2019! In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks gesels hulle met Pieter Smit, bemarkingshoof by Bayer Crop Science Division Southern Africa, oor die DEKALB-Bayer-integrasie by Nampo 2019.

Seisoen 6, Ep. 6: Die rol van skudblaarbedekking

Leonard Oberholzer, Tegnologie, Ontwikkeling en Agronomie by Bayer, praat oor die rol wat skudblaarbedekking speel in jou boerdery.

Seisoen 6, Ep. 7:Inry-spasiëring

In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks gesels Gerrit Bezuidenhout met Fasie de Kock, 'n landboukundige by Bayer Crop Science, oor inry-spasiëring. 

Seisoen 6, Ep. 8:Bepaling van gene in mielielande.

In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks gesels Gerrit Bezuidenhout met Leonard Oberholzer. As hoof van Tegnologie, Ontwikkeling en Agronomie by Bayer, verduidelik Leonard waarom dit belangrik is om te toets vir spesifieke gene in ’n mielieland. 

Seisoen 6, Ep. 9:Rekordverbruik van ’n aantal gewasse

In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks gesels Gerrit Bezuidenhout met Jannie de Villiers, Uitvoerende Hoof van Graan SA, oor rekordgroei en -verbruik van ’n aantal gewasse en die redes daaragter. Die gesprek ondersoek ook internasionale vooruitsigte in die graan- en oliesaadmarkte. 

Seisoen 6, Ep. 10:Onkruiddoderweerstand in koring-gebiede in die Wes-Kaap

In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks gesels Gerrit Bezuidenhout met Nelia Rousseau, Bemarkingsbestuurder van Agronomie by Bayer, oor die geskiedenis van onkruiddoderweerstand in die Wes-Kaap se koring-gebiede. Sy vertel ook van die navorsing en ontwikkeling wat tans by Bayer geskied om deurbrake in onkruidbestuur te bewerkstellig. 

Seisoen 6, Ep. 11:Longontsteking in beeste

In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks ondersoek Dr. Faffa Malan die uitkenning en behandeling van longontsteking in beeste, veral Bonsmaras. 

Seisoen 6, Ep. 12: Verskillende tipes saadbehandelings

In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks gesels Gerrit Bezuidenhout met Jaco van Zyl, Saadgroei-bestuurder by Bayer, oor verskillende tipes saadbehandelings. Die gesprek ondersoek ook goeie plantbaarheid en vloeibaarheid. 

Seisoen 6, Ep. 13: Gewasbeskermingsprogram vir aartappels

In hierdie groei-insetsel van Landbouweekliks gesels Gerrit Bezuidenhout met André du Toit, Strategiese Bestuurder van Aartappels by Bayer, oor die belangrikheid van ’n goeie gewasbeskermingsprogram vir aartappels en watter risiko’s so ’n program help beheer.